Christopher Eccleston

Christopher Eccleston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Februarie 1964 (1964-02-16)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Eccleston (gebore 16 Februarie 1964) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shallow Grave (1994), G.I. Joe: The Rise of Cobra (2009), en Thor: The Dark World (2013), en in die televisiereeks Doctor Who (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy